Zara @ The Sentinel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zara @ The Sentinel is 'n luukse woonstel in die hartjie van Kaapstad, perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie sjiek woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n stylvolle slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, met alle linne en badhanddoeke wat sorgvuldig voorsien is vir jou gerief.
Die oopplan-leefarea bied 'n volledig toegeruste kombuisie, kompleet met 'n stoof, yskas, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster en 'n Nespresso-masjien met peule. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien dra by tot die gerief. Die ruimte vloei in 'n knus sitarea met 'n gemaklike rusbank, 'n muurgemonteerde TV en gratis WiFi-toegang.
Gaste kan by die gemeenskaplike swembad en dekarea ontspan. Veilige parkeerplek is regdeur die verblyf beskikbaar. Die woonstel is sentraal geleë, net 1,4 km vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum en 1,5 km vanaf die V&A Waterfront-hawe, wat dit 'n uitstekende plek maak om die stad te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stay Amazing Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 49
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang