Successfully reported
+14

94 Camarque

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 North Beach Road, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

94 Camarque is in 'n veilige kompleks in Umdloti Beach, KwaZulu-Natal, geleë. Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens en plafonwaaiers en die aparte badkamer het 'n bad.

Die sitarea het 'n sitkamerstel, 'n TV en gratis WiFi. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n wasmasjien toegerus. Die leefarea lei na 'n toegeboude balkon met 'n etenstafel vir 6 en 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan.

Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Salta Sibaya Mall, Sandbar Restaurant en 'n rits ander restaurante is almal naby geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 28 North Beach Road, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 94 Camarque het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 North Beach Road, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a32f2a2bbe1aaf7da313b5e5f2343115f2f77966d58bc124b830092463fbd1fbff7e36f2e70dc6e4ed90b0bb2dddc555b00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 28 North Beach Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.6658139 31.1217893
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang