94 Camarque
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 North Beach Road, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
94 Camarque is in 'n veilige kompleks in Umdloti Beach, KwaZulu-Natal, geleë. Hierdie selfsorgwoonstel is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die strand.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 mense. Die hoofkamer met lugversorging is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en plafonwaaiers, en die gastebadkamer is toegerus met 'n bad.
Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel, 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en wasmasjien. Die sitkamer maak oop na die omheinde balkon met 'n etenstafel met sitplek vir 6 en asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.
Gaste het die geleentheid om 'n verfrissende duik in die swembad te neem en smul aan 'n braai in die gemeenskaplike area. Salta Sibaya Mall, Sandbar Restaurant en vele ander restaurante is almal binne maklike bereik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 28 North Beach Road, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 94 Camarque het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 North Beach Road, Umdloti Beach, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang