Successfully reported
+18

946 @ Highland Gate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 946, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R5 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

946 @ Highland Gate is 'n selfsorghuis in die Highland Gate Gholf- en Forellandgoed, Dullstroom. Dit is ideaal vir 'n groot gesin, 'n groep vriende of gholfspelers wat 'n rustige vakansie weg van die besige stad soek.

Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis spog met 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer en eetareas het genoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Die eiendom beskik ook oor 'n binnenshuise kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n ingeslote patio met sitplek en 'n ingeboude braai. Hierdie area het stapeldeure wat na die tuin oopmaak. Gaste het veilige parkering op die perseel en kan die skilderagtige omgewing van hierdie skilderagtige landgoed geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • ERF 946, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 946, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc79b73191d00b6e44b88f2b9c0cbd45a9f3e3267c170fcce7dcac73b2e68118fd1b0c1714c85095d8f7d09b42009290a078f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 6) ERF 946 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.450686171969 30.204231543331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang