Successfully reported

951 Geelvis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Zandile N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Outstanding. We had such a beautiful experience. Such peace and tranquility with animals coming to greet you. Our girls' trip was definitely our best trip for 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rynhardt F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Tranquil, peaceful, perfect, relaxing, great value. We absolutely loved our visit to 951 Geelvis. Everything you could think of is provided. The location is perfect with loads of wildlife visiting the house throughout the day. The hosts are very friendly and super responsive. It was just the perfect getaway. Thank you so much! The addition of some kind of shade for your vehicle would be the cherry on top of this already amazing cake. We cannot wait to return in December.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thulile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Best place to be in, it's beautiful, peace of mind. I loved it. It was highly refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie mooi en netjies, alles was goed behandel. Die nagaapies was 'n bonus! Koop baie piesangs vir hulle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawson V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly by Geelvis, sal dit aanbeveel. Baie wild gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelrie L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Salig. 951 Geelvis is 'n baie mooi en skoon plekkie met al die geriewe wat ons sou benodig. Ons het die interaksie met die diere en natuur geniet en lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het dit baie as gesin saam geniet, kas spasie was die enigste uitdaging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta R
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Sal beslis weer soontoe gaan. Dit was heerlik. Ons het die bokke en vlakvarke gevoer. Baie diere wat kom kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Puik verblyf by die Kruger. Geelvis word goed in stand gehou. Verblyf is puik en het heerlik op die stoep gekuier. Verskeie diere, onder andere 'n groot vlakvark, het kom kennis maak. Baie stil en rustig. Kon deeglik ontspan. Sal graag weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gr8 waarde vir die tariewe wat hulle vra! Beslis die moeite werd! Bespreek nou! Baie mooi opset, goed ingerig en alles is daar wat jy kort. Baie skoon en lekker area om te bly. Baie diere wat kom kuier en die gaste rondom geelvis 951 is baie stil en respekteer jou privaatheid en rustigheid. Baie lekker plek om te bly! Perfect setup vir 4 persone!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 951 Geelvis Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d912102ef4c10a859e42c9e214a8b2b14c82e62388087443027ada2ad2ea6c687f36f9ffe62ccabd93900c690c897299a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4) 135 5 1 5 951 Geelvis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373055433852 31.763930486905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang