Successfully reported
+34

96 Meent Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Meent Street, Heatherpark, George, Heath, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

96 Meent Guest House bied 'n gerieflike verblyf-opsie in George, net 4 km vanaf die middedorp. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of vir 'n gesin, en spog met 'n reeks eenhede om aan gaste se behoeftes te voldoen.

The Guest House bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Daar is Gesinskamers beskikbaar wat 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank het. Daar is ook kamers met 2 enkelbeddens wat geskik is vir enkelreisigers of paartjies. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort, of slegs 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer het 'n TV met Netflix, 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers lei na 'n balkon of 'n stoep, waar gaste die tuin kan geniet. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe. Parkeerplek is op straat beskikbaar.

96 Meent Guest House is ideale basis vanwaar gaste die besienswaardighede in George kan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Manda J
Gesin met tieners
5.0
Soos hierbo sal ek weer kom. Baie lekker, mooi, netjies en skoon. Hoog aanbeveel, definitief vyf ster gehalte.
Okt 2025
Hanelle K
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Lekker gebly en alles gehad wat nodig is.
Aug 2025
Anja L
Besigheidsreis
5.0
Gerieflike ligging en netjies. Lieflike ligging vir die MUT resies wat by die stadion is - net 5 min weg. Pragtig skoon en alles gehad wat ek benodig ...
Sien meer
Mei 2025
Christo B
Gesin met klein kinders
5.0
Safe and peaceful. Safe and peaceful stay with a great view of the mountains.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Elmarie V
Gesin met tieners
5.0
Een van die mooiste plekke, die uitsig is beautiful en rustig! Ons het baie lekker gebly, ons het die rustigheid baie geniet.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 180

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 96 Meent Street, Heatherpark, George, Heath, Wes-Kaap
  • Gaste dink 96 Meent Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Meent Street, Heatherpark, George, Heath, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA746171e72954357d8ba4fe564586838ea7b2cb1d2740e56d8f888b8ee47573701148057db71f2450c9c2cb56a49e819c7c45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 96 Meent Street Heatherpark Heath Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9573425 22.4370043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang