Successfully reported

97 Dadelboom Street

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Kobus J
1 nag
4.4
Mrt 2025

Stil. Die bed was gerieflik, maar dit is bietjie vreemd as jy net 'n kamer huur in iemand se huis sonder dat hulle jou self ontvang. Die bediende het my ontvang en gehelp as daar 'n probleem was. Die kontaknommer moet eintlik vir die bediende wees aangesien sy mense ontvang en help. As mens die eienaar 'n oproep gee, dan stuur sy die bediende om na jou te kyk. Die nagrus was baie gerieflik en die ligging is baie veilig en stil.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus O
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

Die badkamer kan doen met 'n spieël. Nie te sleg nie. Baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charle R
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Jan 2025

Die diens kan baie verbeter. Die hoofslaapkamer se aircon het net warm lug uitgeblaas en die dakwaaier het ook nie gewerk nie, en ons het baie warm en ongemaklik geslaap. Die volgende oggend het ons die probleme gerapporteer en toe gee die dame vir ons 'n industriële waaier vir die aand. Die waaier het verskriklik geraas en ons het weer baie ongemaklik geslaap. Daar was ook nie handdoeke in die kamer nie en ook nie 'n spaarrol toiletpapier nie. Die waterbottel in die sitkamer was leeg en nadat ons gevra het, was dit nog steeds nie vol gemaak nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Norma Nomisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Dadelboom Street, Zwartkop, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69020555eb1fd6f65ce23974c685ee0cbe85ebc66080280b7d1165c9781a48f0ad6449e4578d34b8ff27ca704fbaf28f7caa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 97 Dadelboom Street Zwartkop 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.8667466 28.1872365
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang