99 De Villiers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 De Villiers Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
99 De Villiers is 'n bekoorlike selfsorgeenheid aan die voorkant van die eienaar se perseel in Sandbaai, Hermanus. Dit is naby strande en plaaslike besienswaardighede, en bied gerieflike verblyf aan gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Hierdie eenslaapkamerwoonstel is aan die voorkant van die perseel apart van die hoofhuis en het sy eie ingang, parkeerplek en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer het 'n instapstort. Daar is 2 slaapbankke vir kinders in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 2 gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met sitplek vir 4, herlaaibare ligte, 'n gasgeiser en gratis WiFi. Dit het 'n stoep by die voordeur met draagbare braaigeriewe.
Sandbaai lê tussen Onrusrivier in die weste en Hermanus se middedorp in die ooste. Die Hermanus-area is bekend vir sy uitstekende walviskykgeleenthede, pragtige strande en staproetes. Gaste kan ook nabygeleë dorpe besoek vir wynproe, plaaslike markte en gholf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 99 De Villiers Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 99 De Villiers het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 99 De Villiers Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang