Successfully reported
+43

99 Steps

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kingfisher Street, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 123 R2 749 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

99 Steps is 'n selfsorghuis in 'n woonbuurt genaamd The Cove, in Langebaan. Die eiendom is ideaal naby die strand geleë en is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 persone en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Drie van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, 'n ketel, 'n broodrooster en 'n verskeidenheid breekware en toebehore om te gebruik.

Die huis beskik ook oor 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n buitebraai-area en veilige parkeerplek. Die eiendom is ook binne 4 km vanaf die Laguna Winkelsentrum, Mykonos Casino en Langebaan Buiteklub geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 63

Resensies 345

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 8 Kingfisher Street, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 99 Steps het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 123
R 4 123 R 2 749
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R4 123
R 4 123 R 2 749
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 123
R 4 123 R 2 749
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Kingfisher Street, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8b2837ac41c67a0ed6b27a4912aea634c8c521d4789b9f97475e13a1ba1387dc1f3b8c6421cc56041095a541ece156dd48f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 123 nouVanaf R2 749 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 8 Kingfisher Street The Cove 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.063944 18.042443
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang