Successfully reported

9opdieHeuwel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Riaan V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Vriendelike eienaars. Baie lekker gebly. Vriendelike eienaars. Dankbaar vir die gasverwarmer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Ons het een aand gebly. Die ligging was goed vir ons behoeftes. Puik. Jodri se kommunikasie en vriendelike diens was puik. Die kamer was skoon en netjies met alle nodige toerusting. Die area is stil en rustig en ons het veilig gevoel. Ek sal definitief 9opdieHeuwel aanbeveel. Dankie vir die gasvryheid. Dit is lekker om dinge in Afrikaans te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jodri
9opdieHeuwel
Beste Steven, Baie dankie vir jou mooi resensie en kommentaar. Jy is enige tyd welkom. Hoop jy het jou kuier geniet. Jy is 'n baie vriendelike, nederige mens wat ons altyd graag sal wil help met akkommodasie. Seën vir jou.

G O
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Absolute gasvryheid. Goed geleë. Skoon kamer en geriewe. Rustig. Stil. P. Absolute gasvryheid. Goed geleë. Skoon kamer en geriewe. Rustig. Stil. Privaat. Aangenaam. En vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Stil en rustig. Was aangenaam, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries C
Kort verblyf
4.2
Aug 2025

Soos om by jou eie huis te slaap. Rustig. Privaat. Goeie waarde vir geld en alles is in eenheid wat jy sou nodig kry. Beddegoed is lekker snoes vir Vrystaatse koue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Annadi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Value for money. Nice and cosy atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Sentraal en baie gerieflike blyplek. Goeie buurt gelee en baie sentraal. Baie vriendelike gasheer, hy het seker gemaak ons het alles wat ons benodig. Die woonstel is baie skoon, het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul M
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Wonderlike ontvang. Die blyplek was super netjies. Swembad was baie lekker na (n). Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sunette L
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Des 2024

Binnebraaigeriewe was nie beskikbaar. Binnebraaigeriewe was nie beskikbaar soos geadverteer.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Jodri
9opdieHeuwel
Daar is ongelukkig geen ingeboude braaigeriewe beskikbaar nie. Die spasie en wooneenheid het slegs buite braai geriewe. Die binnebraai is tans in die eenheid, maar baie duidelik toegeboud met skroewe en ongelukkig nie beskikbaar vir binnebraai nie. Jammer vir die ongerief indien dit dus buite reën. Indien dit buite reën, moet die gas aanvaar dat daar nie gebraai word binne in die wooneenheid nie. En indien daar binne gebraai wil word, kan die gas dit ongelukkig nie doen alvorens die eienaar se toestemming gevra word nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jodri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 725
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 725
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Flockeman Street, Hillsboro, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bc33bde96ca4d351a702828f853a565c27c236477e3781b9a979267ff03af11ef8500431af697044d780333ffb34fda4ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 9 Flockeman Street Hillsboro 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.077327903974 26.208848905557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang