Successfully reported

A and R Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Jacqueline J
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Comfortable place to stay. I have never experienced the freedom of a peaceful place in my life. Cleanliness is important. I would like to come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew P
1 nag
5.0
Mei 2025

Good. People were friendly and made the stay enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Just what we needed after a long and busy day, peace and rest. We stayed at A & G Guesthouse because my son was playing in the Lawn Bowls Nationals that were held in Bloemfontein. We will most likely use them again next year. The place is more than enough, quiet and clean. Thank you for looking after us so well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Skoon en netjies en waarde vir geld. Ons het eintlik net die plekkie gebruik om daar te slaap, maar ons het geen issues gehad nie en die plek was skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asibonge M
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Fantastic. It was good, the service they provide is fair enough with their booking price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Gemaklik en lekker. Was 'n baie oulike plekkie. Kan dalk net die stort bietjie dieper maak en die vloer in die stort grower. Maar andersins was dit net wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Mei 2025

Was lekker vir 1 nag se oorbly. Het lekker geslaap. Gesukkel om plek te kry want daar is geen naambord op die plek nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hermanus V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker plekkie met privaat kombuis met stoof, mikrogolf en yskas. Baie geniet. Het dit baie geniet. Plek is baie netjies en my kind het die speelarea baie geniet. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noline V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Lekker ontspanne. Defnitief 'n plekkie wat geskik is vir 1 of 2 aande se verblyf. Enigste negatiewe punt was die waterdruk van die stort, maar verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Alicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 490
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Wilcocks Road, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc0e5f0912e2dae15382667b10fcf40ebbb8771f8b14d67112dfcd9fe4f3a017d7a4f31559b283cef0bc0382b9c7d9e85bc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 26 Wilcocks Road Noordhoek 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090719171036 26.248279809952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang