Successfully reported
+88

A Boat House

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25, Dolphin Way, Simon's Kloof, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Boat House is 4-ster-verblyf met skeepstema direk bo Simonstad geleë en spog met die mooiste uitsig oor die vlootbasis en seiljagklub. A Boat House is ook perfek geleë vir dolfyn- en walviskyk. Die ligging bied ook skilderagtige uitsigte oor die see en berge. Dit is volledig toegerus, elegant gemeubileer en bied unieke suites met 'n badkamer, kombuis en privaat ingang.

A Boat House het 6 pragtige kamers met 'n seevaart-tema met sagte blou- en wit skakerings. Al die kamers spog met daardie pragtige uitsigte vanaf hulle privaat balkonne, gratis WiFi, platskerm-TV, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. 'n Volle Engelse ontbyt word elke oggend bedien.

Ontdek die dorpie deur rustig deur die strate te wandel, besoek Boulders-strand se pikkewyne, hokduik saam met haaie, ontspan by die seiljagklub of langs die binnenshuise sonverhitte swembad.

Kaapstad is 'n wêreldbekende toerismebestemming en die omliggende besienswaardighede sluit in: bootritte, walviskyk, Kaappunt Volstruisplaas, Constantia se Wynroete, Kirstenbosch Tuine en Stellenbosch se Wynroete.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 25, Dolphin Way, Simon's Kloof, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Boat House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 25, Dolphin Way, Simon's Kloof, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NmQwNjBjLWZlY2QtNGY2ZC05MmE0LWY5ZjRhNmIxMTQ5NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 25, Dolphin Way Simon's Kloof 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.19513 18.430324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang