Successfully reported

A Castle With A View

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Louw R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Asemrowend lekker. Uitstekende verblyf en gasvryheid van die eienaar. Netjies en goed afgewerkte verblyf. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BRENDA
A Castle With A View
Baie dankie vir die terugvoer. Tot ons weer sien. Groete.

Marie/sollie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gasvrou ons baie vriendelik ontvang. Veilige parkering agter hekke en onderdak. Baie lekker, alles mooi skoon. Elektriese kombers was 'n groot pluspunt vir die koue in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine V
1 nag
5.0
Jul 2025

Baie lekker en gerieflik. Baie lekker en netjiese plek. Gasvrou baie vriendelik. Waarde vir geld. Sal weer gebruik maak van.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Vriendelik, aangenaam, veilig en lekker. Verblyf in al ons behoeftes voorsien, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie netjies en alles wat jy nodig het om te oornag. Baie netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys Jakobus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sien sterre. Op goeie standaard. Alles wat nodig is vir 'n sentrale oorslaapfasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantasties. Netjies, skoon en gerieflik met die vriendelikste mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Was aangenaam, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Eienaar baie gasvry, alles was mooi skoon en netjies. Ek sal net aanbeveel dat nuwe beddegoed opgesit word, die geel vlekke op die wit beddegoed en kussing sloop het ons bietjie afgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Will stay again. Very nice stay. And auntie was super nice and accommodating. Will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genevieve M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ongelooflik gelukkig. Gasvryheid en diens, ongelooflik. Ligging perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BRENDA
A Castle With A View
Goeiedag. Baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien julle volgende jaar weer. Groete. Brenda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

BRENDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hennie Potgieter Crescent, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd12de187305e2114b1199383c06ed8e921dfb6f81d2f30b4fb5be22267279d660666e1d055ae7af6a63657ab95b485f2fdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 8 Hennie Potgieter Crescent Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.087050978894 26.201536953449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang