A Castle With A View
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 1 Des 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Hennie Potgieter Crescent, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R800R680 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A Castle is in Bloemfontein geleë
Geen beurtkrag en watertekorte nie.
A Castle with a View is in die stil noordelike voorstede van Bloemfontein geleë, naby die middestad, Medi-Clinic, groot sportstadions en die Universiteit van die Vrystaat.
Die gastehuis bied en suite-kamers met dubbelbeddens, elektriese komberse in die winter, lugversorging, hoëspoed-Wi-Fi, Open View-televisie, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n tuin lei.
Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, braai-area, sonkrag, watertenks en veilige onderdakparkering. Gaste moet hul eie handdoeke vir swem saambring.
Besienswaardighede en geriewe binne 20 kilometer sluit in verskeie winkelsentrums, banke, restaurante, 'n dagspa, mediese fasiliteite en belangrike stadslandmerke.
Vra ChatGPT
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
BRENDA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 8 Hennie Potgieter Crescent, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
- Gaste dink A Castle With A View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Hennie Potgieter Crescent, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang