Successfully reported

A Chateau de Lux Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Annemarie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het gereis na Springbok. Dit is puik, en uit die boeke uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Excellent. The stay was excellent, Estelle and family made us feel welcome from the start. We were looked after in special ways. It's the small things that matter. We appreciate it and would recommend them without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chonelle S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Overall good place. Host was really nice and friendly, very welcoming. The place was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirleen M
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantasties. Die bly daar was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjiese en skoon akkommodasie. Baie vriendelike gasvrou. Heerlik geslaap op 'n baie goeie matras. Ons sal beslis die akkommodasie aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ongelooflike vriendelike diens. Waarde vir geld. Ontspannend. Net die regte plek vir ontspan. Ons het nie eens lus gehad om na ander plekke toe te gaan nie, wou net daar bly tussen die bome en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige eenheid waar ons jom rus met 'n wonderlike gasvrou. Die gasvrou se gasvryheid was grensloos. Baie bederfies wat ekstra gekry wat jou sommer tyds laat voel. Beslis die moeite werd om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maricia D
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Beste gastehuis ervaring. Dit was die beste gastehuis ervaring wat ek al gehad het. Estelle is so oulik, baie goeie diens en sjoe, was lekker bederf met al die eet goedjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker gebly, kamer baie mooi. Baie lekker gebly. Kamer was baie mooi en netjies. Dankie vir al die bederfies in die kamer. Estelle het ons vriendelik ontvang en dadelik welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Coetzee Street, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NDg0YjAyLTk5NzYtNGIxYS05ODgwLWUyMTJjNDQxNzQ2Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 163 5 1 5 9 Coetzee Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.448489846689 21.253423243761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang