Successfully reported
+207

A Cherry Lane Self Catering and B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Dominee Kok Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Cherry Lane is die ideale oornagplek met vinnige en maklike toegang tot die N1-snelweg. Dit is geleë op 'n kleinhoewe slegs 10 km van al die belangrikste besienswaardighede in Bloemfontein.

Verblyf bestaan uit 9 eenhede, waarvan 5 selfsorg-eenhede met sitkamers en kombuise is, terwyl die ander 4 kamers gastekamers is wat op 'n kamer-en-ontbyt-basis bespreek kan word.

Op die perseel is daar ook 'n groot swembad vir gaste om te gebruik. Ontbyt en aandete is beskikbaar met vooraf reëling teen 'n bykomende koste. Dit sal in die eetkamer bedien word.

Gaste kan maklik na die meeste van die belangrikste besienswaardighede in die omgewing ry, soos die Bloemfontein Krokodilpark, Cheetah Experience en winkelsentrums. Bloemfontein het 'n verskeidenheid restaurante en museums, insluitend die Anglo-Boereoorlogmuseum en die Brandweerstasiemuseum.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vervoerdienste

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Louw R
5.0
Lekker gerus na 'n lang dag se reis. Die kamers is baie mooi en die verblyf is pragtig.
Aug 2025
Elmarie D
Saam met lewensmaat
5.0
Sien sterre. Baie aangename verblyf en vriendelike behulpsame eienaars. Ons het baie lekker oorgeslaap in gemaklike, warm beddens. Plek was baie netji...
Sien meer
Aug 2025
Leida S
Saam met vriende
5.0
100%. Dit was presies wat ons benodig het.
Aug 2025
Reinette F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Lieflike plek en lekker gebly met ons twee hondjies! Dankie.
Jul 2025
Burger N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus en batterye herlaai vir die langpak. Baie oulike plek vir oornag tussen die Kaap en Gauteng.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 3 Dominee Kok Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink A Cherry Lane Self Catering and B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 020
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Dominee Kok Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3482c21c22d3c11665f15772363dca09140928c6b35890108e18f4130130af77e7a5d4846b2202702a79f5820c2cf2845bd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 3 Dominee Kok Street Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.218090188732 26.180377943781
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang