Successfully reported

A Country Garden Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ronel D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Werklik uitstaande! Dit was werklik 'n wonderlike ervaring, met alles wat mens nodig het. Die gasvrou het deurgaans hul bes gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak! Sal beslis teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Baie goeie waarde vir geld vir die kwaliteit gastehuis wat dit is. Baie netjiese en goed geleë gastehuis met 'n baie skoon kamer en kwaliteit linne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike, professionele diens in 'n gerieflike kamer in 'n mooi tuin. Ek het baie lekker gekuier, baie rustige plek, mens word wakker met die voëls wat sing in die tuin, ontbyt was heerlik, diens baie vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Gerieflik. Lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilhelm P
1 nag
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, goeie diens, lekker gebly. Baie lekker gebly, goeie diens, kamer en badkamer is baie netjies en skoon, en dan klomp klein ekstra goedjies in die kamer, koekies, beskuit, drinkgoed ens. wat mens tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooi, netjiese, gerieflike verblyf met professionele diens. Ja, ons het baie lekker geslaap in 'n ruim kamer. Dit was baie warm, maar die koel tuin was 'n wonderlike kontras. Heerlik om te luister na die voëls in die tuin. Ontbyt was heerlik. Bettie se diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Uitstekende verblyf. Heerlik gebly. Lugverkoeling, klein yskas, koning / twee enkelbeddens. Heerlike tuin. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwen H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons gaan definitief weer daar oorbly. Baie lekker. Lieflike tuin en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Danie O
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Sentrale ligging, skoon en netjies met kwaliteit linne en veilige parkering. Sentrale ligging. Kamer en badkamer was skoon en netjies met goeie kwaliteit linne en handdoeke. Koffie, tee, water asook 'n paar beskuit word voorsien. Vriendelike en akkommoderende personeel. Veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana V
Kort verblyf
4.4
Mei 2024

Gerieflik, netjies en doeltreffend. Heerlik gebly, stoep gesit met 'n uitsig op die 'Country Garden'.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Emmerentia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 62 Peter Mokaba Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOVFzhUlu93wFPcCTrKlRt4kT0hRO9gXHqmpxMgpeNHNzg9PFq6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 62 Peter Mokaba Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.708598337711 27.0938091416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang