Successfully reported

A Dam's View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gary E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant. Very nice location with a warm and friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

'n Juweel in 'n mooi veilige buurt. Pragtige uitsig vanaf die dek. Skoon, netjies en ruim eenheid. Gasvrou en personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lloyd T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Excellent money for value,. Was a wonderful stay, we will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romandi W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfekte oornag bestemming. Ons was baie vriendelik verwelkom, die akkommodasie was baie skoon en netjies met 'n lekker groot erf om bene te rek na die lang rit. Ons het ongelukkig nie van die aangrensende wild gesien nie, maar sal volgende keer as ons weer 'n oornag slaapplek in die omgewing kort hier aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naydene D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Lekker geslaap. Ek het lekker gebly. Vriendelike ontvangs, netjies, mooi ligging, als net reg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon en netjies. Skoon en netjies, lekker saam met Pippa gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Echardt S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, netjies goed toegeruste verblyf met veilige parkering. Lekker geslaap! Lekker gebly in 'n stiller deel van die dorp en met 'n lekker verrassing. Sommer van die stoep af gesit en kyk na 'n paar bokke! Elande, rooibokke met lammers, 'n ribbok ooi en vlakvarke sommer by ons, neffens die heining. En dit met 'n ou koffietjie in die hand. Salig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Very neat and comfortable, attention to detail. What a gem! Definitely will come back and stay longer. Marlene and Leon are lovely, kind and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Perfect stay for our evening. Lovely accommodation with great in-room facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara M
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2025

Very pleasant. After taking the wrong road to get there, I was very concerned, but then we arrived and the owner told us the correct way. Pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Longhill Street, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb25bd76a764c71d15563b2dd98663e1517382dab3e670e0cd660112551f12ec29d65b1555e54843313e45363ed29efac0551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 13 Longhill Street Queenstown 5320 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.877739992387 26.869565812828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang