Successfully reported
+21

A Deo

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Frans Du Bois Crescent, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Jacobsbaai bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van bootry, visvang, duik, walviskyk, staproetes en voëlkyk. Tussen Julie tot September kan gaste ook die bloeiende veldblomme sien wat die gebied lewendig maak.

a Deo Kothuis is 'n knus eenheid vir 2 mense in Jacobsbaai, en is ideaal vir 'n paartjie of 'n reisiger op 'n sakereis. Die oopplan-solderkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid maak oop op 'n groot patio met 'n see-uitsig, en is toegerus met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die verblyf word bereik deur buitetrappe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

a Deo Huis is 'n eenheid met 3 slaapkamers. Een van die slaapkamers het sy eie badkamer met 'n stort, terwyl die ander twee slaapkamers 'n badkamer met 'n bad en stort deel. Daar is ook 'n gastetoilet. Verder is daar 'n ruim oop area wat die sitkamer, eetkamer en kombuis insluit. Daar is 'n braai-area op die stoep. Die kombuis is volledig toegerus, insluitend 'n yskas, stoof en vrieskas. 'n Omskakelaar verskaf noodsaaklike krag tydens onderbrekings.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 25 Frans Du Bois Crescent, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Deo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Frans Du Bois Crescent, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5e529b727bf9368e7406200fa3a22f4c2a295605ec32f311fd42969e867cb157b0c0e182b4d1b8261f85deda4ee463142b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 25 Frans Du Bois Crescent Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9703 17.88766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang