Successfully reported

A Graceful Stay

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Ran-marise D
1 nag
5.0
Aug 2025

It was a great experience. I had a great experience! The place was spotlessly clean and matched the pictures online perfectly. I felt safe and comfortable throughout my stay. The overall neatness and attention to detail made my stay enjoyable. I'd definitely recommend it to others!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
A Graceful Stay
Wow.... baie dankie!

Yolandie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Awesome. Thank you for a lovely stay for the weekend. From the friendly staff to the clean rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustig, skoon, netjies en plesierig. Verskriklik! Alles was in plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
A Graceful Stay
Dankie vir netjiese puik gaste.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magda
A Graceful Stay
Wow. Baie dankie.

Marietjie V
1 nag
3.0
Apr 2025

Ruim plek. Die kamers en beddens was baie goed en ons het baie lekker geslaap. Die badkamer was vuil en vol spinnerakke. Die kombuis se inhoud kan bietjie gekyk word na. Daar was nie genoeg lang/groot glase vir vier gaste nie. Borde is gechip en gekraak. Die braai area was baie vuil, die braaier is nie skoongemaak nie. Geen ligte wat buite werk nie. Geen gemaklike stoele by die braai area nie. Die geyser was afgesit en ons het nie warm water gehad nie. Ons het eers die volgende oggend agtergekom dat die geyser aangesit moet word. Voertuie is nie veilig nie, want die hek kon nie sluit nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Jessica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Good value for money overall. Great place. I would just recommend braai facilities for each unit. The host did bring us braai facilities, but by the time that we got home from the shops to buy what we needed for our braai, the other guests were already making use of the braai and we could not braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
A Graceful Stay
Noted. Thank you.

Ericka J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Nice - 1 night. Place was clean and the host is friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein M
1 nag
5.0
Aug 2024

Hartlike ontvang na ʼn lang rit. Die plek is stil en rustig. Die eienaars is hartsmense en baie vriendelik. Het heerlik geslaap en die plekkie was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
A Graceful Stay
Dankie baie.

Mario L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker dankie, sal weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Die bed het heerlik geslaap. Paar dingetjies het nog werk nodig, maar die eienaar het ons in kennis gestel dat hulle nog besig is met bouwerk en veranderinge. Op 'n persoonlike noot hou ek nie baie van die "cherry"-geur skoonmaakmiddels nie, maar ek het 'n sensitiewe neus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
A Graceful Stay
Dankie vir jou mooi terugvoer.

Maggi R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Die bed slaap hemels. Ons het baie lekker gebly, sal dit wel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
A Graceful Stay
Baie dankie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Kamp Street, Potchefstroom Central, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA633423d5eb266d29e793b4a7c5d737ce2947ae7867d38cdafcd15bd700565a7e3d1f085378013719d731af659ac32deda7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 34 Kamp Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.721686882568 27.086974619075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang