Successfully reported
+29

A Graceful Stay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Kamp Street, Potchefstroom Central, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Graceful Stay is 'n bekoorlike gastehuis met 'n rustige atmosfeer wat in Potchefstroom geleë is. Dit is sowat 5 km vanaf die NWU-kampus sowel as die Potchefstroomdam geleë en is ook naby die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante.

Verblyf word gebied in verskeie gastewoonstelle wat verskillende slaapreëlings het. Elke kamer het gemaklike beddens en gaste het toegang tot badkamers. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie-area en 'n sitarea met 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Daar is ook 'n lessenaar vir diegene wat nie hul verantwoordelikhede kan agterlaat nie. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die kamers loop uit op 'n goedversorgde tuin met braaigeriewe en 'n lieflike swembad. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, NWU McArthur-stadion, MediClinic, en Mooirivier Mall is ongeveer 4 km vanaf die verblyf geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Ran-marise D
5.0
It was a great experience. I had a great experience! The place was spotlessly clean and matched the pictures online perfectly. I felt s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Yolandie L
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Thank you for a lovely stay for the weekend. From the friendly staff to the clean rooms.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Luan D
Saam met vriende
5.0
Rustig, skoon, netjies en plesierig. Verskriklik! Alles was in plek!
Apr 2025
Jessica D
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money overall. Great place. I would just recommend braai facilities for each unit. The host did bring us braai facilitie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Ericka J
Gesin met tieners
5.0
Nice - 1 night. Place was clean and the host is friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 34 Kamp Street, Potchefstroom Central, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink A Graceful Stay het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34 Kamp Street, Potchefstroom Central, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA633423d5eb266d29e793b4a7c5d737ce2947ae7867d38cdafcd15bd700565a7e3d1f085378013719d731af659ac32deda7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 34 Kamp Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.721686882568 27.086974619075
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang