Successfully reported
+78

A Jungle House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Nederburg Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Jungle House bied 2 selfsorg-eenhede, A Jungle House en Fern, in 'n pragtige en ruim gesinsvakansiehuis in Strand, met 'n groot tuin om te geniet.

A Jungle House bied slaapplek vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, Succulent en Blossom. Die Succulent-slaapkamer beskik oor 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens, met 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort en Jacuzzi. Die Blossom-slaapkamer het 1 dubbelbed, 'n klerekas en 'n uitsig oor die voortuin. Daar is 'n aparte gastetoilet en 'n badkamer met 2 wasbakke, 'n toilet en 'n stort. Linne, swemhanddoeke en badhanddoeke word voorsien en kan op versoek elke 4 dae vervang word.

Die Fern-kamer het 'n privaat ingang en beskik oor 'n instapbadkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit kan vir 1 of 2 gaste bespreek word. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, eetgerei, ketel, broodrooster en 'n peuselhappie-masjien. Daar is ook 'n Jetmaster-kaggel vir koue winteraande. Veilige parkering is beskikbaar, en gaste het toegang tot die braaigeriewe en tuinarea.

Die eiendom is sentraal geleë, naby plaaslike restaurante en winkels, en die pragtige Melkbaai-strand is slegs 2 km weg. Somerset Mall, Vergelegen Medi Clinic en Busamed Hospitaal is 5 km weg.

Gaste kan Strand Waterworld en Pretpark besoek, putt-putt speel, wynproe in die omgewing geniet, of verskeie staproetes in die omliggende natuurskoon verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dinki B
Saam met vriende
5.0
N heerlike tyd in n heerlike plek met heerlike gasheer en gasvrou. Hierdie ruim, goed toegeruste, smaakvolle en skoon huis is ideaal vir enige reisige...
Sien meer
Okt 2025
Ilse H
5.0
Spotless, welcoming, and an unforgettable experience. I had a truly wonderful stay! The room was spotless, beautifully decorated, and v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Thys L
5.0
Warm, vriendelik, staatmakers. Top 10 uit 10 vir verblyf, gasvryheid en diens. Altyd bereid om die ekstra myl te loop vir gaste. Mooi tuin en kamers.
Sep 2025
Elana M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en stil, maar naby genoeg aan alles. Was baie gasvry en vriendelik gewees.
Aug 2025
Gustine H
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil garden and comfortable stay - all you need. Comfortable and well-equipped house. Everything we needed for the stay and a very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Petrus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 4 Nederburg Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Jungle House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Nederburg Close, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe303808f4d9d1dfb3e35278391e49364ad8febcd2dc013e38e3d07a6cc38f7dbaf70ec257ec2bb3c68966ff37d592ef952ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 4 Nederburg Close Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.112168758269 18.848186201223
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang