Successfully reported
+28

A Knight's Stay

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinewoods Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Knight's Stay is 'n ongerepte eenheid, gerieflik geleë in Somerset-Wes en bied maklike toegang tot Kaapstad en die internasionale lughawe, asook naby verskeie winkelsentrums en markte.

Die eenheid is op die eienaar se eiendom geleë, maar het sy eie aparte ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, en 'n wasbak, 'n mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eetkamertoonbank met 2 stoele, en basiese eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om die aparte sitkamer te geniet of van die patio gebruik te maak om vroegoggend koffie of 'n skemerkelkie te drink, middagete te eet of te braai. Koel af in die swembad of ontspan net met 'n boek. Veilige parkeerplek word voorsien.

Ons het 'n sonkrag-aangedrewe stelsel sodat jy nie deur beurtkrag gesteur sal word nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Kombuisie
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Carla V
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese gasvryheid! Sue was die beste! Ons het gevlieg vir 'n tennis toernooi, en sy het vir ons alles geleen wat ons nie kon vlieg nie! Kampstoel...
Sien meer
Mrt 2025
Gabrielle R
5.0
A lovely stay in beautiful surroundings. A very peaceful stay in Somerset West with a lovely back garden and the sound of chimes when I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Monique F
Saam met lewensmaat
5.0
Vuilig, skoon, en baie rustig. Baie lekker. Ons was ontvang met 'n oop hart. Dit was die beste B&B wat ons wou gehad het. Baie dankie aan Sue.
Aug 2024
Andre S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike gashere. Baie goeie ligging. Sentraal tot baie plekke. Veilig. Baie lekker gebly! Sal enige tyd weer daar oornag.
Feb 2024
Andre B
Saam met lewensmaat
4.6
Vriendelike diens, skoon en veilige parkeering. Vir seker sal ons weer daar oornag as ons weer Kaap toe kom.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pinewoods Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Knight's Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pinewoods Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9241e43d4deefeae2ac07c4f030eadd5acf891a4fe5bf6ae1e635d35b71f85773e9b283e5ff81172cd731a76bc51ef48e176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 Pinewoods Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.07458 18.85059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang