Successfully reported

A Little Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 607 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Helen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Amazing! Thoughtful chocolates on the pillows and homemade rusks for each of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Hi Helen! Thank you so much for this review. So happy to hear that you enjoyed the chocolates and homemade rusks. We love adding something special for our guests. Was lovely having you here. Hope to welcome you back soon.

Morne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Dit was 'n awesome, cosy akkommodasie. Baie oulike, gesellige akkommodasie. Ontvangs was great en ons as 'n familie het die hele opset van die little guesthouse geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Vreeslik dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om vir jou en die familie hier te hê. Lekker om te hoor dat julle die opset geniet. So bly dat julle cozy gebly het in die koue! Sien uit na julle volgende verblyf by A Little Guesthouse.

Carien W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gemaklik en veilig. Lekker warm geslaap, baie veilig en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie Carien vir jou resensie. So bly julle het lekker warm geslaap in die koue en dat julle gemaklik en veilig gevoel het. Hoop om julle spoedig weer te sien!

Klaas K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ideale veilige oorslaapplek naby N1. Ideale en veilige oorslaapplek wat alles in het. Daar is 'n stoof, ketel, mikrogolfoond en ten volle toegeruste kombuis. Genoeg tee en koffie met beskuit. Daar was 'n sjokolade op elke kopkussing. Elektriese kombers en gasverwarmer het gehelp teen die Vrystaatse koue. Daar is genoeg eetplekke binne 5 min se ry. Ons kon ook ons kampwa veilig binne parkeer. Ons sal definitief A Little Guesthouse aanbeveel en ook weer daar oorslaap. Hulle gee aandag aan klein belangrike detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Hello Klaas. Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet! Ek is bly om te hoor dat julle kon warm bly met die elektriese komberse en gasverwarmer. Ons geniet dit om ons gaste te verwelkom met klein bederfies soos die koffie, tee, beskuit en sjokolades. Ons sien uit na julle volgende verblyf by ons.

Tobi L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Heerlike netjiese verblyf, gerieflik geleë naby aan 'n verskeidenheid winkels en. Heerlike netjiese verblyf, gerieflik geleë naby aan 'n verskeidenheid winkels en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir julle boodskap. Dis vir ons ook gerieflik om so naby al die winkels te wees. Lekker om te hoor dat julle dit gerieflik en netjies ervaar het. Dis vir ons belangrik dat ons gaste lekker hier bly. Hoop ons sien julle weer. Groete.

Maqhawe N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

We had a wonderful stay with the family. It was wonderful, very quiet, quite close to the shops. I really liked the check-in and check-out process, very seamless.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Thank you so much for your lovely review! We're delighted to hear that you and your family had a wonderful stay. It’s great to know you enjoyed the peaceful atmosphere and found our location convenient. We’re especially happy that the check-in and check-out process was smooth and easy for you — that’s exactly what we aim for! We hope to welcome you back again soon.

Nadi C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Oornag in Bloem. Annelie is baie gaaf en gasvry. Rustige omgewing. Woonstel is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Hello Nadi. Baie dankie vir jou oulike resensie. Ek is so bly dat julle die woonstel as goed toegerus beleef het en dat die rustigheid by ons julle bybly. Was net 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.

Marguerite H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Uitstekende oornag met al die nodige en nog bederfies daarby. Heerlik oornag met al die nodige in 'n praktiese skoon eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Dankie vir die mooi resensie en goeie punte vir al die afdelings. Ons geniet dit om ons gaste te bederf. So bly julle het alles gehad wat julle nodig gehad het. Ons sien uit na julle volgende verblyf by ons.

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustige atmosfeer met goeie eenheiddiens en baie vriendelike personeel. A Little Guesthouse is altyd ons keuse vir Bloemfonteinverblyf. Skoon eenheid maak die verblyf ook as nog 'n keuse. Dit bly tops! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Baie dankie vir die mooi resensie. So bly dat julle weer die rustige atmosfeer kon ervaar by ons en dat julle gelukkig was met die eenheid se diens. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende verblyf by ons

Henriette J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike rustig. Kamers is baie netjies en skoon. Klein details soos lekker beskuit en verskeidenheid koffie was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalie
A Little Guesthouse
Hi Henrieet. Baie dankie vir jou mooi resensie. So lekker om te hoor dat julle die kamers as netjies en skoon beleef het. Ons hou daarvan om ons gaste te bederf met klein goedjies soos die beskuit en verskeidenheid koffie. Bly om te hoor dat julle dit geniet het. Was heerlik om julle hier te hê en hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 607

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Van Blerk Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50e04225ceeaf3bed0161f426fd282a3debe7bc964765f303c338b73cbb420ef11c9d2d2a6adbad3834be379880c951b4801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag, vir 2 mense 607 5 1 5 15 Van Blerk Avenue Bainsvlei 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.077871745938 26.172567406284
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang