Successfully reported

A Loft On Jocks

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bernard O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Lekker snoesig en warm in die winter. Baie netjies en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delicia D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Dis lekker by die see! Ek het die klein wegbreek baie geniet, al wat kort is 'n mikrogolf! Maar sal beslis weer by Loft on the Jocks kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Stunning sea view. Luxurious clean apartment. Stunning sea view, spacious luxurious apartment, well furnished and clean. Netflix included. Friendly owners. My only recommendation would be a small aircon in the main bedroom; with strong winds, the windows can't stay open. Otherwise, a 10/10 stay, probably the best place I stayed in my two weeks' travel in the Cape. Definitely recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hans & Andrea
A Loft On Jocks
Thank you for your lovely review, it was a pleasure to welcome you and Abigail to a loft on Jocks. We will take on board your suggestions.

Lesley-ann B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

A Loft on Jocks is such a beautiful gem in Betty's Bay. A Loft on Jocks is such a beautiful gem in Betty's Bay, tucked between nature and the ocean. We were warmly welcomed by Andrea and Hans, who were extremely helpful. The apartment is beautiful, neat and stylishly designed, with sounds of the waves crashing as a background melody. We would definitely recommend A Loft on Jocks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hans & Andrea
A Loft On Jocks
Thank you for your review. We are very happy that you enjoyed your stay with us in the beautiful Bettys Bay. We look forward to seeing you again.

Danica V
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Vredevol, spesiaal. Die natuuruitsigte is besonders. Baie gemaklik. Hartlik ontvang, die spasie was besonders goed toegerus en ons kon lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Rustig, omring deur berge en see. Baie netjiese plek met mooi uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hans & Andrea
A Loft On Jocks
Dankie, ons is bly julle het die tyd in Bettys Bay met ons geniet.

Susan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Dit was alles en nog meer! Dit was ongelooflik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hans & Andrea
A Loft On Jocks
Baie dankie, ons is bly julle het julle tyd met ons geniet, ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hans & Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2825 Clarence Drive, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1bfe80f5e50897a2984d3f6ec3ee846e7c3d0b24773d7d2047384d19968f051e30a60559fff4ba341afbfcfec17768712ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2825 Clarence Drive Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3541256 18.9335324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang