Successfully reported

A Night at the Museum

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wickus K
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ek sal weer by hulle bespreek. Ek het dit ongelooflik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
We love to hear this. See you soon.

Wickus K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Waarde vir geld. Dit was ongelooflik lekker, egte plaasontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna S
1 nag
5.0
Nov 2024

Heerlik! Baie netjies en interessant! Goeie waarde vir geld. Heerlike ontbyt. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey P
1 nag
4.8
Jun 2025

Interessant, insiggewend, verrassend lekker, kuier plek soos by jou huis. Ongelooflik lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzyo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Simply the best. Located within an echo friendly quiet space full of educational, historic info, so ideal for family functions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William Scott W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Very good value. We felt right at home there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
Thank you, William, for such a great review. I'm very pleased you all had a great stay with us. All the best to you and your family.

Mornay M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Regtig lekker, vriendelike mense, so 'n lekker ontbyt gehad. En Shaun berei dit self voor. My man drink glad nie koffie nie, maar toe hy sien dit word self gemaal het hy glad 'n koppie koffie geniet, regtig heerlik. Eie badkamer sal net lekker wees, maar weet dis seker nie moontlik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag
4.2
Okt 2022

Heerlik gekuier. Baie skoon en netjies met baie besienswaardighede binne die gastehuis. Heerlik gekuier, die gastehuis is skoon en netjies en is vriendelik ontvang. Die gastehuis is propvol antiekhede wat so interessant was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Serina N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Extraordinary. The museum is phenomenal, the service is amazing! Shaun was definitely the host with the most! Clean, entertaining, yummy breakfast and a great night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
Hi Serina Thank you so very much for such a great review. I really hope you will come stay with us again.

Adele A
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

Great stay, would go back. Shawn is warm and welcoming and the vibe at his place is very relaxing. The museum theme with all the antiques and curios is interesting and makes for a comforting, solid old-time feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
A Night at the Museum
Thanks Adele, Was an absolute pleasure hosting you guys. Thanks for choosing us and hope to have you back again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 25 Corner of Jubilee Road and Marina Road, Honeydew, Johannesburg, 2040, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqd7X7Jsr6T4BtCsI1QEmOSPGg3Bf9RbBcqBwdLi8kAl8yyhreg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Plot 25 Corner of Jubilee Road and Marina Road Honeydew 2040 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.043170459557 27.907189625662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang