A Night Or Two
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Maplin Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A Night or Two bied knus en gerieflike verblyf in 'n rustige woonbuurt van Plettenbergbaai, ideaal vir oornagverblyf of reisigers wat die Tuinroete verken.
Hierdie gemaklike gastekamer het 'n privaat ingang en beskik oor 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering op die perseel word voorsien. Gaste kan 'n buite-sitarea in die tuin geniet. Plettenbergbaai bied 'n wye verskeidenheid restaurante, kafees en besienswaardighede, wat hierdie eenheid 'n gerieflike basis maak vir kort verblyf of naweekwegbreke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 46 Maplin Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 46 Maplin Drive, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang