Successfully reported
+13

A Place in Thyme B&B

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Van Zyl Street, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A Place in Thyme B&B bied gerieflike verblyf in die vreedsame dorpie Bonnievale in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie doendinge.

Ons het 4 slaapkamers wat elegant ontwerp is. Elke ruim kamer het 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is elke kamer toegerus met 'n TV (met sekere DStv-kanale), lugversorging, plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Heerlike Engelse- of Kontinentale ontbyt word in die eetkamer bedien en gaste kan lekker ontspan in die binnehof met sy swembad en braaiplek op 'n dek. A Place in Thyme B&B bied ook internet-, faks- en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar en al wat tussen jou en verskeie doendinge, soos gholf, inkopies, wynproe en visvang, staan, is 'n kort rukkie agter die stuur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Charl P
5.0
Rustig. Effektief. Baie lekker. Aangenaam veras.
Sep 2025
Theo O
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly! Regte plattelandse gasvryheid. Sal vir seker weer daar. Vriendelik en baie gasvry!
Jun 2025
Anonymize U
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige wegbreek in 'n heerlike vallei. Heerlike 2 dae van saligheid. Die gasvrou is altyd vriendelik en naby vir enige hulp. Die kamers is almal goed...
Sien meer
Mei 2025
Michiel D
Besigheidsreis
5.0
Lieflik. Lieflike kamer met wonderlike gashere en die ontbyt was fantasties!
Apr 2025
Gerda V
Saam met vriende
5.0
Lekkerste lekker. Die eienaar is die vriendelikste mens ooit. Ongelukkig het ons net een aand oorgeslaap, maar sou werklik nie omgee as ons langer kon...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 25 Van Zyl Street, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Place in Thyme B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Van Zyl Street, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTEyNzI4LWQ3ODgtNGRhMS04ZTQxLTViOWUzNWQzMWJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 25 Van Zyl Street Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.93828 20.10259
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang