A Riverbed Guesthouse
Beskrywing
Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met verhitte handdoekrelings en 'n ruim in-loop stort. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, Nespresso-koffiemasjien en 'n Snappy Chef-induksiestoof in elke eenheid. Komplimentêre koffiekapsules, gebottelde water, melk en tuisgemaakte beskuit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Komplimentêre koffiekapsules, melk en beskuit.
Huisreëls
Kinderbeleid: 
- Kinders onder 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. 
- Kinders tussen 16 en 17 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. 
- Kinders van 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. 
Geraas:
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Respekteer asb. die privaatheid van mede gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Elke River Superior Suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, 'n aparte bad en verhitte handdoekrelings. Daarbenewens bevat elke suite lugversorging, 'n Nespresso-koffiemasjien, gratis WiFi, 'n 43-duim-TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n mikrogolfoond en 'n ontwerpers Snappy Chef-induksiestoof. Gratis filterkoffiepeule, gebottelde water, melk en tuisgemaakte beskuit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Komplimentêre koffiekapsules, melk en beskuit.
Huisreëls
Kinderbeleid: 
- Kinders onder 16 jaar word ongelukkig nie toegelaat nie. 
- Kinders tussen 16 en 17 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. 
- Kinders van 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief. 
Geraas:
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Geen harde musiek word toegelaat nie.
Respekteer asb. die privaatheid van mede gaste.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 16
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
 Uitkloktyd: 11:00
- Adres: 7 River Lane, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang