Panasonic sea views
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 102, Chakas Cove, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Panasonic sea views is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in die veilige Chakas Cove-kompleks in Shaka's Rock. Dit bied asemrowende see-uitsigte en is net 'n entjie van die strand af, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n seevakansie.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n oulike balkon waar gaste kan ontspan en die see-uitsigte kan geniet. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n speelarea vir kinders en veilige parkeerplek binne die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Main Road, Unit 102, Chakas Cove, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Main Road, Unit 102, Chakas Cove, Salt Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang