Successfully reported

A Touch of Grace

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 480 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Lettie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ideaal vir oornag. Baie oulike plekkie, het in kamer 3 gebly. Dalk 'n idee om stoele buite op die stoep by die hoofingang te sit, dan kan mens buite sit en eet, want die eenheid het nie toegang tot 'n tuin nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Atlegang P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful and relaxing. Our stay was very peaceful. We had everything we needed and didn't have any struggles reaching the management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
We are glad to hear you had a positive experience. Thank you.

Daniel D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Was perfek vir ons doel. Die verblyf was die moeite werd, kamer volledig toegerus, sentraal geleë, en het voldoen aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal definitief weer by "A Touch of Grace" oornag. Het lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nastachia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en skoon, niemand pla en rustig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Limari L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Alles wat 'n mens nodig het. Pragtige plekkie! Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
Baie dankie vir die mooi resensie.

Emily E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

The room was clean and smelled good. The booking was quick.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflike en netjies. Was aangenaam verras, baie netjiese en gerieflike plekkie. Voorsien aan al die behoeftes vir 'n oornagverblyf. Plek was maklik om te kry en naby eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
Dankie vir die positiewe resensie.

Koos Bosman B
1 nag
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Baie mooi, skoon en netjies. Lekker matras, het goed geslaap. Kan baie sterk aanbeveel. Lekker koffie en beskuit in die kamer. Ek sal vir seker daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johann
A Touch of Grace
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 480

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 28 Kamp Street, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6o5girguJKDUZSR7P0NCg4V7YGLloPc331lmbZhBDd8Ufj2qq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 480 5 1 5 28 Kamp Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.721184169519 27.086967872353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang