Successfully reported

A Traveller's Palm

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Piet V
1 nag
5.0
Sep 2025

Mens mense. Dit is jammer dat daar nie ook 'n punt gevra word vir die gasvrou en gasheer nie, want hierdie twee mense verdien net die hoogste lof. Baie dankie. Dit was net 'n plesier. Hou aan met wat julle doen, want julle doen dit uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marley
A Traveller's Palm
Hello Oom Piet. Dankie vir die mooi woorde. Ek en Johan waardeer dit baie. Ek is bly om te sien oom is veilig by die huis. Dit was vir ons net 'n plesier om oom hier by ons aan huis te hê. Mooi dag verder. Marley

Liza S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelik. Netjies. Baie vriendelike ontvangs. Netjies. Goeie waarde vir geld. Pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marley
A Traveller's Palm
Hi Liza, Dit was net 'n plesier om vir jou & Pieter hier te kon huisves. Die bus was toe geen probleem nie en dit sal baie lekker wees om julle terug te verwelkom by A Traveller's Palm. Hoop julle hê 'n aangename dag en week verder. Vriendelike groete, Maria

Hubert K
1 nag
5.0
Jun 2025

Alles het goed afgeloop. Alles was baie goed. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rage R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

It was excellent. My stay was good, the place is nice, clean and comfy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Enjoyable. Very pleasant and comfortable place for resting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Gaan vir seker weer by Traveller's Palm bly. Eienaar en sy vrou was baie gasvry soos altyd en ons het so tuis gevoel. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marley
A Traveller's Palm
Hello Cornelia Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Dit is altyd net 'n plesier om julle hier by ons te hê. Ek hoop julle het die wildtuin geniet. Groete, Marley & Johan

Penny C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Great place to stay! Spotless room, very comfortable bed, super breakfast and friendly, communicative hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marley
A Traveller's Palm
Hello Penny Thank you for the awesome review. It was lovely to have you and your husband stay at our guesthouse. We would love for you to come and visit us again. Regards, Marley

Jeanne R
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Short but sweet stay. Lovely place for a short stopover. We made use of the braai facilities and had a fantastic time. Our host was friendly and accommodating; we will gladly stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marley
A Traveller's Palm
Dear Jeanne Thank you for the amazing feedback. We appreciate it. It was a pleasure having you stay at our guesthouse. We hope to see you again in the future. Regards, Marley

Louis V
1 nag
4.8
Mrt 2025

Mooi en aan te beveel vir reisigers. Baie netjies en stil omgewing. Eetgerei, yskas in kamer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Goeie oornag-plek vir Kruger in Phalaborwa. Traveller's Palm is 'n uitstekende, skoon goeie waarde oornag plek op pad wildtuin toe, net buite die Phalaborwa hek. Kan heelhartig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 830
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 830
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Tulbach Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc683e858cf0a2fca9a627c5e2437af9fac06a730d48140e66b2ddf04a313f9eda67e7074b7d4c315ceaacf19585150c7f617?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag, vir 2 mense 158 5 1 5 124 Tulbach Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -23.932717257997 31.133802699406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang