A-View-At-Kingfisher Accommodation
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek vir 2 gaste en 'n klein kind en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bababedjie/bed (ouderdom 1 - 5 jaar), sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en broodrooster, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit in 'n TV, DSTV, WiFi, Netflix, en 'n bababedjie kan op versoek voorsien word. Gaste het toegang tot volle see-uitsigte sowel as 'n klein privaat balkon met uitsig oor die strandgebied van Port Alfred.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Spesiale toestemming word van die gasheer vereis om nie-betalende besoekers te ontvang. Geen besoekers van buite word in die slaapkamers toegelaat nie en besoekers moet in die openbare besoekersareas ontmoet. Nie-betalende besoekers kan nie die swembad of ander geriewe gebruik sonder die gashere se toestemming nie. Swembad- en braaigeriewe is slegs beskikbaar vir gaste wat 7 dae of langer bly. Besoek deur nie-betalende besoekers is beperk tot drie uur op 'n slag. Gaste moet die reg van die gasheer en ander gaste respekteer om te alle tye 'n stil en rustige atmosfeer te geniet. Dronk, raserige of hardsprekende gaste kan versoek word om die perseel om veiligheidsredes te verlaat. Die matige gebruik van alkohol is beperk tot die privaatheid van die gas se kamer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met Netflix, WiFi en 'n bababedjie in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Spesiale toestemming word van die gasheer vereis om nie-betalende besoekers te ontvang. Geen besoekers van buite word in die slaapkamers toegelaat nie en besoekers moet in die openbare besoekersareas ontmoet. Nie-betalende besoekers kan nie die swembad of ander geriewe gebruik sonder die gashere se toestemming nie. Swembad- en braaigeriewe is slegs beskikbaar vir gaste wat 7 dae of langer bly. Besoek deur nie-betalende besoekers is beperk tot drie uur op 'n slag. Gaste moet die reg van die gasheer en ander gaste respekteer om te alle tye 'n stil en rustige atmosfeer te geniet. Dronk, raserige of hardsprekende gaste kan versoek word om die perseel om veiligheidsredes te verlaat. Die matige gebruik van alkohol is beperk tot die privaatheid van die gas se kamer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 15%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 8 Kingfisher Road, Westbeach, Port Alfred, 6017, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang