Successfully reported
+39

Lavender Moon Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Westridge Road, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender Moon Guest House is 'n B&B en dis perfek geleë in Umhlanga Rocks, Durban, die mees vooraanstaande vakansie-oorddorp van KwaZulu-Natal.

Ons het 4 luukse dubbelslaapkamers met en suite-badkamers wat elk smaakvol versier en gemeubileer is.

Die area bied diverse en unieke fasiliteite wat voorsiening maak vir vakansiegangers en sakereisigers. As jy na 'n stil wegbreek soek sal die privaatheid van Lavender Moon jou perfek pas.

Durban bied 'n menigte vermaak, of dit is om die stadsliggies te aanskou, die dorpsatmosfeer van Umhlanga Rocks en die straatkafees, restaurante en kroeë te geniet en besoek, inkopies te doen by Gateway, 'n sonnige dag op die strand deur te bring of rustig by ons B&B te ontspan.

Die splinternuwe King Shaka Internasionale Lughawe en die stad is slegs 15 minute weg en die gastehuis self is slegs 5 minute van Umhlanga-dorp, die Gateway Inkopiesentrum, die Natalse haairaad, Sibaya en natuurlik die strand af! Dit is die ideale plek om te wees of jy in Durban met vakansie is, vir besigheid of net vir 'n naweek se sportgebeurtenis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 58 Westridge Road, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Lavender Moon Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Westridge Road, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAq7K4P7BVrKvEdreeQ6QTnR4ntB28ZSZlmv9D2KlNh5UQ56uPu3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 58 Westridge Road Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.725060232019 31.077057847885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang