A1 at Oakhurst
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Milkwood drive, Old place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
A1 by Oakhurst bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Knysna, Wes-Kaap – ideaal vir 'n klein gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir vier gaste en bestaan uit twee slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond op ooghoogte, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met ses sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke – ideaal vir skemerkelkies.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beatrice Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 Milkwood drive, Old place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Milkwood drive, Old place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang