Successfully reported
+20

A1 Bay View

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 02:00 tot 06:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

A1 Bay View bied bekostigbare, huislike verblyf in Jeffreysbaai, geleë in 'n stil woonbuurt. Gaste sal warm gasvryheid, rustigheid en gemak vind.
A1 Bay View bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer bevat 2 enkelbeddens, die tweede 'n dubbelbed en die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort en die tweede met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n sitkamer, 'n kombuis, 'n eetkamer, 'n binnenshuise braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en 'n houtdek met uitsig oor die swembad en see.

Die Luukse Gesinswoonstel met see-uitsig bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer bevat 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en die tweede slaapkamer 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die kombuis en sitkamer is op die onderste vlak geleë. Ander geriewe sluit in 'n draagbare braai, 'n gemeenskaplike swembad en 'n dek.

Jeffreysbaai, bekend as J-Bay, is 'n pragtige kusdorp in die Oos-Kaap, ongeveer 'n uur se ry vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Hierdie bekende branderplankrybestemming word gekenmerk deur kleindorpse besienswaardighede, ongerepte strande met skulpe en die beste branderplankrygolwe in Suid-Afrika.
Kinders is welkom, maar gaan in soos volwassenes se tarief.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 27 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink A1 Bay View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 440
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 02:00 tot 06:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Chestnut Avenue, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3YWZjZTVjLTk2YjgtNDkyYS05ZjRhLTNmNzJiZDgwYjBiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 27 Chestnut Avenue Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 02:00-06:00 10:00 -34.019747845908 24.92300838232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang