A106 Seaspray
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Marine Drive, A106 Seaspray, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
A106 Seaspray is 'n bekoorlike woonstel aan die strandfront wat asemrowende 180-grade-uitsigte vanaf die eerste verdieping bied, met gerieflike hysbaktoegang. Geleë op die wêreldbekende Blouberg-strandfront, is dit slegs 25 minute vanaf die middestad van Kaapstad.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Hierdie oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad geniet, en veilige 24-uur-ondergrondse parkering is ingesluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Marine Drive, A106 Seaspray, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Marine Drive, A106 Seaspray, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang