Successfully reported

AAA Rose Garden Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Dyllan G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Very pleasant. Excellent stay. Friendly and helpful staff. Very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Rustig en lekker. Lekker gebly en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustige omgewing en veilig. Kamer is goed toegerus en groot badkamer. Skoon. Rustige atmosfeer met veilige parkering en vriendelike diens. Die kamer is goed toegerus met genoeg kaste vir pakplek en netjiese groot badkamer. Aankoms en vertrek was vinnig en gemaklik afgehandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Baie baie dankie vir 'n wonderlike kuiertjie. Die kamers was baie netjies en gemaklik. Parkering was effe onduidelik, maar nie 'n struikelblok nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beanca J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Ons was daar vir 'n fietsry kompetisie. Die gastehuis was goed. Kamer was netjies. Stort was lekker warm. Een aand oorgeslaap en is tevrede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christopher L
Kort verblyf
4.2
Jan 2025

Superb. It was great, no noise, the best place to give you peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizeri R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Lovely, but needs TLC. We drove all the way from Hermanus in the Western Cape to Mookgophong for the Easter weekend and just made it in time for check-in. By the time we arrived, all the shops were already closed, so we were really hoping to at least find some basic hospitality items like coffee, tea, or sugar in the room. Unfortunately, there wasn’t even a sachet of anything. After a long trip, a warm cup of coffee would have made a big difference. It may seem like a small thing, but it left a big impression. The room and bedding were clean, which we appreciated, but the bathroom was not up to standard. The shower was filthy, the drain was clogged, and we had to stand in a puddle of water while showering. The taps were loose as well, making it stressful to open or close them without fearing they might break. With a bit more attention to detail—especially in the bathroom and by providing small comforts like coffee—this stay could have been so much more enjoyable. The setting is lovely and the potential is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Isabel C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2025

Onrustig a.g.v. geen implementering van rus. Definitief nie 'n plek om oor 'n naweek oor te bly nie. Veel rustiger deur die week, minder rusverstoring. Saterdag ingeklok in 'n partytjie wat 'n shebeen kan laat skaam kry, laatnag oorverdowende musiek. Sondagaand middernag begin die volgende partytjie. Parkering is 'n nagmerrie. Parkering behoort per kamer toegeken te word en duidelik gemerk te word, baie plek word gemors. Donderdag met ons vertrek na die daaglikse bestemming, het ons mooi gevra dat niemand wat inkom die aand voor ons sleepwa parkeer nie, aangesien ons voor 5am moes vertrek Vrydag en nie mense wou steur om voertuie te skuif nie. Waarna 2 voertuie ons sleepwa vas parkeer het en die eienaar nie haar foon antwoord nie en boodskappe ook nie deurgaan nie. Gelukkig kon die opsigter/werker 1 van die voertuig eienaars 4:30am wakker kry om te skuif.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Moeite werd. Eenheid goed ingerig, veilige parkering, braaigeriewe. Lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 9th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmAB8JODMy904gSPiUm04nsZOvnS06vAkhKsYUUfKqp7ufR4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 129 9th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.511775 28.709996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang