Successfully reported
+124

AAA Rose Garden Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 9th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

AAA Rose Garden Gastehuis is in die dorpie Naboomspruit/Mookgophong geleë, aan die voet van die Swaershoekberge, omring deur rustige natuurreservate en warmwaterbronne asook die Waterberg.

Die instansie bied selfsorgverblyf in 3 woonstelle en 3 kamers.

Elke selfsorg-eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, lugversorging of 'n waaier, kombuisie en 'n TV met sekere DStv-kanaal.

Die selfsorgkamers het almal en suite-badkamers, privaat ingange en basiese kombuisies met eetgerei.

Gratis WiFi en ontbyt is op versoek beskikbaar. Gaste het ook toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Ons voorsien handdoeke, maar bring asseblief jou eie swemhanddoeke.

Die eiendom is ongeveer 15 km vanaf Die Oog, Rhemardo en Lekkerrus oorde asook die Bouncy Croc Farm.

Ons is net 7 km vanaf die gewilde Euphoria Gholflandgoed en sowat 42 km vanaf die Legends Golf & Safari Estate.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek beskikbaar. Indien krag- en watertekorte voorkom, is 'n kragopwekker en watertenk beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dyllan G
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant. Excellent stay. Friendly and helpful staff. Very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Barry H
5.0
Rustig en lekker. Lekker gebly en rustige atmosfeer.
Okt 2024
Herman L
5.0
Rustige omgewing en veilig. Kamer is goed toegerus en groot badkamer. Skoon. Rustige atmosfeer met veilige parkering en vriendelike diens. Die kamer i...
Sien meer
Sep 2024
Christa F
Saam met lewensmaat
5.0
Moeite werd. Eenheid goed ingerig, veilige parkering, braaigeriewe. Lekker gekuier.
Mei 2024
Twané K
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was heel aangenaam. Stephina het ons baie welkom laat voel, en vir ons ekstra toebehore gebring wat ons vergeet het. Julle kan dalk 'n braai "cass...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annabel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 129 9th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink AAA Rose Garden Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 129 9th Street, Mookgophong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASmAB8JODMy904gSPiUm04nsZOvnS06vAkhKsYUUfKqp7ufR4cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 129 9th Street Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.511775 28.709996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang