Aalkie's Dream
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mozambique Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 890R1 701 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Aalkie's Dream is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf vir 5 mense bied in Swellendam, 'n welvarende landboudorp in die Overberg-streek.
Die knus kothuis is smaakvol gemeubileer en het 'n privaat ingang wat bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Twee enkelbeddens, waarvan een 'n uittrekbare enkelbed het, is beskikbaar in die oopplan-leefarea.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.
Die kothuis is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n werkstasie en maak oop op die stoep wat oor die braaigeriewe uitkyk. Lugversorging is beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Swellendam bied 'n verskeidenheid doendinge soos bessiepluk, likeurproeë, en 'n verskeidenheid historiese monumente en natuurreservate in en om die area vir gaste om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 1 Mozambique Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Aalkie's Dream het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Mozambique Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang