Aalwyn Akkommodasie
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: c/o Robson Street & Road 1, 12A, Hillside, Randfontein, 1760, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aalwyn Akkommodasie is in die woonbuurt Hillside in Randfontein 12 km buite die dorp geleë. Aalwyn bied selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing weg van die stad se gewoel.
Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat geskik is om tot 11 gaste te akkommodeer. Nguni House het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed. Ander geriewe in die kamer sluit 2 badkamers in, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort, 'n TV en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolf en gasstoof. en oond. Daar is 'n sonkrag-geiser in elke woonstel en die huis het 2 sonpaneelstelsels, maar die bad se geiser werk met elektrisiteit.
Woonstel 6 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n TV en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, klein gas-tweeplaatstoof, en klein tafelblad elektries en oond.
Kamers 1 en 2 kan elk 2 gaste akkommodeer. Kamer 1 is toegerus met 1 koningingrootte-bed en kamer 2 met 2 enkelbeddens, en albei kamers het en suite-badkamers met 'n stort. Kamer 2 het 'n ekstra yskassie en 'n mikrogolfoond. Die deelkombuis is volledig toegerus met 'n yskas en gasstoof.
Die eiendom is binne 1,5 uur se ry vanaf Sun City en 1 uur vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Die Wieg van die Mensdom in Sterkfontein is 25 kilometer vanaf Aalwyn Accommodation en Krugersdorp Wildreservaat is 20 kilometer. Daar is 'n ovaalbaan sowat 7 km vanaf die verblyf en 2 rybane naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- c/o Robson Street & Road 1, 12A, Hillside, Randfontein, 1760, Gauteng
- Gaste dink Aalwyn Akkommodasie het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: c/o Robson Street & Road 1, 12A, Hillside, Randfontein, 1760, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang