Successfully reported

Aalwyn Frieden

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Marianka B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Rus en siel vrede. Hoogs aanbeveelbare verblyf vir rus en vrede vir die siel. Waarlik 'n pragtige plek en lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Luanka
Aalwyn Frieden
Baie dankie vir die mooi resensie, ons is so bly julle het jul kuiertjie by ons geniet.

Annetjie N
Kort verblyf
3.6
Apr 2025

Dit is 'n oulike vakansiedorp, sal egter na ander opsies kyk in die toekoms. Die naweek was lekker. Voorstelle vir verbetering sal wees. Vir die prys wat 'n mens betaal, sal jy verwag dat daar DStv sal wees asook WiFi, dit is half standaard vir ons wat gereeld reis. Daar is slegs 'n pan met 'n deksel en een pot wat nie 'n deksel het nie, hoe maak jy kos as jy nie braai of bykosse vir 'n braai nie? Die wasmasjien werk maar lek water en daar was nêrens 'n mop of besem te vind nie. Die vierde kamer wat onder is, is baie

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luanka Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 186 Aalwyn Street, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f4e69304a40f419d9175d76925c424e84b5e62d999625636a8936a7a6145438de20434b8327811fe65cf63b531a1d620414?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 186 Aalwyn Street Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.411736021468 29.437138378171

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang