Aan d' Oewer Bed & Breakfast
Beskrywing
Die kamer maak oop op 'n houtdek met 'n pragtige sitarea waar die buitelewe en 'n uitsig oor die tuin en swembad geniet kan word. Die kamer het al die luukshede wat 'n gemaklike verblyf sal verseker, soos WiFi, TV met 'n verskeidenheid verskillende kanale, lugversorging, lessenaar en stoel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, verwarmer en 'n haardroër. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
'n Ruim en moderne kamer wat vanaf die privaat patio uitkyk oor die tuin. Die kamer het twee enkelbeddens, TV, lugversorging, lessenaar en stoel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, verwarmer en haardroër. En suite-badkamer met stort, toilet en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer met 'n uitsig oor die swembadstoep. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n TV, lugversorging, lessenaar, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n haardroër. Daar is 'n stort, wasbak in die en suite-badkamer, asook 'n aparte toilet. Die kamer het 'n sitarea met 2 gemaklike Morris-stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Loop Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang