Aan d' Oewer Bed & Breakfast
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Loop Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 680R1 512 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aan d' Oewer Bed & Breakfast, 'n driester-gegradeerde B&B, is geleë in 'n lieflike tuin met uitsig oor die gholfbaan met die skouspelagtige Piekenierskloofberge as agtergrond.
Aan d' Oewer is die ideale tuiste-weg-van-die-huis vir die besoeker aan Citrusdal. Of jy nou hier vir besigheid is of die Sederberge of Weskus wil verken met hierdie gastefasiliteit as jou basis, jy sal rustigheid, bederfde gemak en 'n heerlike ontbyt vind om jou dag te begin!
Aan d' Oewer het vier lugverkoelde gastekamers.
Ontbyt en middagete kan by d' Oewer Cafe geniet word. Aan d' Oewer is slegs 'n bed-en-ontbyt en bied geen selfsorggeriewe nie. Gaste kan piekniekmandjies bestel om saam te neem op hul daguitstappies!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sune Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 60 Loop Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan d' Oewer Bed & Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 60 Loop Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang