Successfully reported

Aan de Bergen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Maretha V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Dit was 'n lekker, rustige aand met gehalte familietyd. Was een heerlike aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Comfortable, convenient, friendly host. Cornelia was a fantastic host. Very accommodating and friendly and helped us organise breakfast for the early morning before our hike. This spot is a great location for a large group doing the Marloth Trail. The rooms were clean and comfortable, and the check-in and check-out were very easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Good day Tessa, thank you for the positive feedback. You are always welcome to visit us again. Kind regards Cornelia

Juanita M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Oornag oppad na Nampo skou. Twee nagte oorgeslaap om Nampo skou by te woon. Verblyf was goed. Houtbed het net gekraak wanneer 'n mens omdraai of beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Treacy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Lovely. We loved our stay at Aan de Bergen. We spent the weekend in Swellendam for our son's rugby tournament at the primary school. We stayed in the cottage and loved it; it has a lovely outdoor braai/boma area with a kolkol which was prepped for us and ready to go. Beds were comfy and bedding was great. Our hostess was friendly and attentive, and I can highly recommend staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Liewe Treacy, baie dankie vir die mooi terugvoer, dit word opreg waardeer. Kom kuier gerus weer. Aan de Bergen groete.

Andries D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Netjies, skoon en alles wat ons nodig het. Baie dankie aan "Aan De Bergen" vir verblyf en lekker naweek vol herinneringe. Dit was maklik die netjiesste en skoonste verblyf nog. Die netheid van huis en tuin weerspieël die trots wat Cornelia aan haar plek het. Sien julle weer in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie, Andries, hierdie positiewe terugvoer word opreg waardeer. Kom kuier gerus weer. Aan de Bergen groete, Cornelia

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Oornagverblyf tussen George en Kaapstad. Die verblyf was gerieflik en die kamer was netjies en skoon. Veilige parkering. Ons is gasvry ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie Johann vir die mooi terugvoer, altyd welkom om weer te kom rus. Groete Cornelia

Louise B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie goed. Skoon, netjies en personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie, Louise, vir die positiewe terugvoer, dit word opreg waardeer. Groete, Cornelia

Christo B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie gasvry en mooi. Ons het heerlik gebly. Die badkamer het lekker warm water gehad. Dit was stil en die tuin baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie vir die mooi terugvoer, en hoop om julle weer eendag te ontvang. Groete Cornelia

Steve R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Great, place neat and quiet. I'm not sure why they confiscated my milk, but everything else was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Guest house and would like to find out about the milk. Regards, Cornelia

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflike, veilige verblyf. Gerieflike, veilige verblyf. Vriendelike, behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
Aan de Bergen Guesthouse
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Bethel Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91a54848169f3fe03a213e3c7fbcdede5b8c92638a61bd1f456d7699fd83d666d62fc2d998389cc30a30ae125603f8738f98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 98 5 1 5 3 Bethel Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028438 20.4318345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang