Aan de Breede - Living the Breede
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen studente toegelaat nie.
Geen rook binne die huis nie.
Geen bykomende ongereserveerde gaste word toegelaat nie.
Geen tente of kampering op die grasperk word toegelaat nie.
Blus asseblief enige vure binne of buite die huis voordat u vertrek.
Vure word slegs in die kaggels toegelaat.
Die huis is in 'n semi-landelike gebied geleë, daarom vra ons vriendelik dat u alles in die werk stel om enige skade aan die omgewing te vermy.
Troeteldiere word slegs by Aan de Breede toegelaat met vooraf reëling.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 396, Diepkloof, Malagas, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang