Successfully reported
+100

Aan de Eike Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan de Eike Gastehuis is in Swellendam geleë. Dit spog met 'n verskeidenheid opwindende besienswaardighede. Swellendam beskik oor meer as 50 nasionale monumente en is die grootste jongbessie-groeiende streek ter wêreld.

Die smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 18 slaapkamers, elk met 'n individuele styl en en suite-badkamer. Een van die slaapkamers is geskik vir 'n gesin of groep van 4, terwyl die oorblywende slaapkamers elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die meeste van ons slaapkamers kyk uit na die sentrale swembad, tuin en dekarea en is teen die agtergrond van die majestueuse Langeberge.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois V
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik, en heerlike ontbyt. Ons was verras deur 'n baie mooi plek. Die binnehof rondom die swembadarea is soos iets uit 'n Mauritius-hotel ton...
Sien meer
Okt 2025
Duane H
Besigheidsreis
5.0
Always a great stay over for business. Great service on all levels. I stay over often when in town for business and can highly recommen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Tertia P
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Baie lekker geslaap en alles was perfek.
Mei 2025
Marie K
5.0
Heerlike oornag akkommodasie. Die akkommodasie was uitstekend. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Die etes was heerlik en heilsaam. Die akkom...
Sien meer
Mrt 2025
Wayne H
Saam met lewensmaat
5.0
Well done. Excellent and safe. Friendly staff all round.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 230

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Eike Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb4a64602ccbd095500cfb4831e6d017aa46d402f12a13dcfb6cf8accbcbd6f79580b1f580ba4e37e12dcbb8ed4ee133b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Corner of Swellengrebel Street and Hermanus Steyn Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.017898 20.450993
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang