Successfully reported
+26

Aan de Granaat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Symington Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan de Granaat bied gerieflike verblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir 'n klein gesin, vakansiegangers en sakereisigers.

Die oopplan-eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid sluit 'n sitarea met 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. Rugsteunkrag is tydens kragonderbrekings beskikbaar en sal die ligte, TV en WiFi aan die gang hou.

Die eenheid lei na 'n tuin met sitplek buite. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige, omheinde parkeerplek. Die eenheid is naby restaurante en aktiwiteite in en om Beaufort-Wes geleë, insluitend voetslaan, voëlkyk, bergfietsry, sterrekyk, 4x4-ritte en wildkyk in die Karoo Nasionale Park.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Madele Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 10 Symington Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Granaat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Symington Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91202d719d715fd31f626034af849636b3db34903beb76afd6c9c5085d2d0630d8b1dfb24f26e85d3ab6aaba8519a5b1e48b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 10 Symington Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.351668121093 22.601088789549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang