Successfully reported

Aan de Oever Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacqui S
1 nag
5.0
Sep 2025

A lovely guesthouse. I can recommend them for a short or long stay. It was more than I expected. Everything was lovely from checking in to checking out. I will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Thank you so much for the wonderful review! We’re delighted to hear your stay exceeded expectations and that everything—from check-in to check-out—was lovely. Whether it’s a quick visit or a longer getaway, we can’t wait to welcome you back. See you soon! Kind regards

Teresa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aan de Oewer Guest House is our "go to" place in Swellendam. This is our 4th stay and I think that says it all. Very conveniently situated. The tranquil gardens next to the stream are very relaxing with abundant bird life. Very friendly and helpful staff. Wonderful buffet breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Thank you so much for the wonderful review—and for choosing us as your “go-to” in Swellendam! It means the world to us that this was your 4th stay. We’re delighted you enjoy our convenient location, the tranquil gardens and birdlife by the stream, our friendly team, and the buffet breakfast. We can’t wait to welcome you back again. If you have a favourite room or spot in the garden, let us know and we’ll do our best to reserve it for you. Warm regards

Duane H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Always a pleasure to stay at. A quick business trip and always stay over with the ADLC group. Very friendly staff, clean and convenient accommodation, as well as walking distance to restaurants and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Thank you so much for your kind words! It’s always a pleasure to welcome you back. We’re delighted to hear that our friendly team, clean and convenient accommodation, and central location make your business trips more comfortable. We truly appreciate your continued support and look forward to hosting you again on your next visit! Warm regards, ADLC

Hedwig L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aangenaam. Pragtige plek, gasvry, hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, Hedwig. Dit is lekker om te weet julle het die tydjie hier by ons geniet en ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Burger O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Baie netjies, lekker ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is so bly om te hoor julle het julle tyd hier by ons geniet. Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete

Belinda W
1 nag
5.0
Jun 2025

‘n Wonderskone natuurskone ervaring. Rustige kuier al langs die oewer. Pragtige tuine, natuurskone uitsig op berge en knibbelende stroompie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat jy die natuurskoon, rustige atmosfeer en tuin so geniet het. Dis vir ons 'n voorreg om hierdie omgewing met ons gaste te deel. Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom vir nog 'n rustige kuier langs die rivier! Vriendelike groete ADLC

Cobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ontspan op 5 sterre. Ongelooflike tuiste naby aan die natuur. Ligging, diens, fasiliteite en netheid van hoogstaande standaard. Die uitsig op die berg is asemrowend mooi en 'n ontbyt wat uiters keurig voorgesit word. Kan nie dink dat daar ander akkommodasie in Swellendam is wat dit kan oortref nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons ‘n groot voorreg om sulke waardering te ontvang. Ons is so bly dat julle die ligging, diens, fasiliteite en netheid geniet het, en dat die uitsig op die Langeberg en die ontbyt vir julle besonders was. Julle woorde beteken baie vir ons span, en ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir nóg ’n onvergeetlike wegbreek. Vriendelike groete ADLC

Anja V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ideale verblyf en ligging. Hierdie is die ideale oornag op die Tuinroete. Perfekte ligging in die dorp. Stapafstand vir eet of net 'n koppie koffie op die hoek. Sal definitief weer so maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom. Ons is baie bly om te hoor julle het die tyd hier by ons geniet. Vriendelike groete.

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Mooi, netjies, gerieflik, uitstekende diens. Heerlik gebly met uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Chris. Ons is so bly om te hoor julle het 'n goeie tyd hier by ons gehad en ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete, ADLC.

Ronel G
1 nag
5.0
Feb 2025

Rustig en elegant, met 'n pragtige omgewing. Pragtig geleë langs die Langeberge. Sal graag 'n volgende keer wil langer bly. Vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ancimi
Aan de Oever Guest House
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ons is so bly om te hoor jy het jou tyd hier geniet en ons sien uit om jou gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ancimi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 230

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Faure Street, Swellendam, 7640, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e8a5287f7f1883d1fcc3a6b33e022e291792dfd7ffd8732dea18b5e5e2537d07e7ff359465b6733e94ee9d529993c2c399e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 106 5 1 5 21 Faure Street Swellendam 7640 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.01553712385 20.45240432024
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang