Successfully reported
+76

Aan de Paarlberg

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Lemoenkloof Road, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 595 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aan de Paarlberg is 'n bekoorlike gastehuis in Paarl en bied ruim, gerieflike verblyf met asemrowende uitsigte oor die vallei. Hierdie gastehuis is 'n uitstekende keuse vir paartjies, sake- en ontspanningsreisigers wat na gerieflike oornagverblyf soek.

Verblyf is in 4 lieflike eenhede wat elk slaapplek aan 2 gaste bied, beskikbaar. Die ruim kamers het 'n koninggrootte- of koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort. Daar is ook 'n lessenaar, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-masjien, 'n slim-TV met Netflix, 'n haardroër, 'n kluis en lugversorging in die kamers.

Die gastehuis het 'n lieflike sitarea vir gaste en 'n eetarea. 'n Engelse ontbyt word elke oggend bedien. Gaste kan die swembad en vuurput buite geniet. 'n Omsetter is tydens beurtkrag beskikbaar en gaste het toegang tot gratis, onbeperkte WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Petrus Johannes D
Besigheidsreis
5.0
Lieflik. Was lieflik. Geen probleme.
Jan 2025
Zafar-ali Mohammed P
5.0
Amazing stay, will go back in a heartbeat. The stay was amazing, and accommodating for our delayed arrival, really surprising and beaut...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Fernal L
Saam met lewensmaat
5.0
Brilliant and calm. My stay was very nice, the place is very neat and tidy with an exceptional atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Keelan O
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant stay with no hassles, would definitely recommend. Lovely house, smooth check-in and check-out process, very clean, nice house ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Shemoné B
Gesin met tieners
5.0
Thank you for a beautiful stay. I will definitely come back. Tranquil, breathtaking views. A slice of heaven.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rhys-Remi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 16 Lemoenkloof Road, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aan de Paarlberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 595
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 595
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 595
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Lemoenkloof Road, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe562bfeb90c29386225bc4705a3080c425feeaf492da44ff765b8b9dc403ed3e8ac32546e46061389d14b70f21c26603601d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 16 Lemoenkloof Road Paarl 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721591643101 18.955829299388
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang